MAANDVERGADERING: 21 JUNIE 2008
Datum: Saterdag, 21 Junie 2008
Tyd: 14:00 tot 16:00
Plek: NG Kerk, Ontdekkerskruin, Phillipslaan, Ontdekkers, Roodepoort
(Padkaart onder)
Onderwerp: HOE OM, VIR GENEALOGIESE NAVORSING, ARGIEF-GERIEWE
Verkorte CV: Dennis is:
- 'n Vooraanstaande genealoog, veral toegespits op die PRETORIUS-, SCOTT- en McDONALD-families;
- 'n Lid van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die GGSA;
- Lyseienaar van SAGen, ‘n gewilde Afrikaanse genealogiese internet- gespreksgroep;
- 'n DA-raadslid van Mogale City (vroeër Krugersdorp);
- 'n Lid van die Krugersdorpse Rotariërklub;
- ‘n Direkteur van Mogale-toerisme en mede-aanbieder van die jaarlikse Mej. Wesrand-kompetisie.
- ‘n Voormalige voorsitter en tesourier van die Wes-Gauteng-tak van die GGSA;
- ‘n Toerorganiseerder/toergids.
Toegang: R5,00 vir verversings.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.