Saturday 12 January 2008

EERDER "FAMILIESKILD" of "-KENTEKEN"

Die volgende reaksie is ontvang van ene Jan Verslank op ons berig "FAMILIEWAPENS BESTAAN NIE, UIT EN GEDAAN. DIS ONWETTIG":

Die term "familiewapen" lyk vir my in elk geval verdag. Dit is vermoedelik afgelei of geleen van die Engelse "Coat of Arms" wat moontlik dui op die wapens van voorkeur wat die bepaalde ridder gedra het. In die konteks waarin die term in die Suid-Afrikaanse Volksmond gebruik word, lyk dit vir my of "familiekenteken" of "familieskild" meer toepaslik kan wees.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...