- Ek hoor vanaand by iemand dat mense glo by die Malmesbury- begraafplaas die grafstene steel. (Om die graniet te hergebruik vir nuwe grafstene?  Ek weet nie.  Wat anders kan 'n mens met grafsteen-graniet doen?). Gebeur dit ook op ander plekke? Indien wel, wil ek voorstel dat ons almal vinniger moet help met die afneem van grafstene. -- Daniƫl Jacobs via SAGen en Buitenposten.
 
- Ek verstaan dit gebeur ook in Middelburg Kaap.  Hulle hergebruik dit weer vir iemand anders.  Janet Melville via SAGen en Buitenposten.
 
 
 
          
      
 
   
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.