INTERNET ACCESS ONLY 7,6%
Only 7,6% of South African adults accessed the internet at least monthly in 2007, up from 6,5% in 2006. (All Media and Products Survey (AMPS), 2007.) The implications for genealogists speaks for itself. -- From: Fact A Day
Only 7,6% of South African adults accessed the internet at least monthly in 2007, up from 6,5% in 2006. (All Media and Products Survey (AMPS), 2007.) The implications for genealogists speaks for itself. -- From: Fact A Day
Labels: English reports/articles, Rekenaar
Every so often the "genealogical clause" to add to your will makes the rounds on the internet. While such an addendum that specifies where your genealogical materials are to be placed is not a bad idea, there are several things worth remembering:
Labels: Poetry
“Die aantal sterftes het die afgelope vyf jaar byna verdubbel. In 2006 het sowat 934 000 mense landwyd gesterf. Onder hulle wasLabels: Afrikaanse berigte/artikels, Grafte
If you have ancestors who emigrated from the Netherlands there is a lot of useful advice and information in the genealogy section of the goDutch.com website, including -- The Basics: A Guide Articles about Genealogy ...
Below are quotes from a few articles:
Labels: Argiewe, English reports/articles
Boetman loop nou anderdag deur 'n begraafplaas en kom af op grafsteen waarop staan: "Hier lê 'n skeidsregter en 'n opregte, eerbare man."
Ek dink toe so by myself: Snaaks dat hulle twee mense in een graf gesit het. -- SportRapport, 9 September 2007.
Labels: Afrikaanse berigte/artikels, Laugh
Die Wes-Gautengtak van die GGSA gaan van November 2007 sprekers by maandbyeenkomste met werkwinkels vir sy lede afwissel. Die doel hiervan is dat lede genealogiese kennis en inligting met mekaar deel. Vrae en antwoorde – hoe elementêr ookal – sal ‘n belangrike deel van hierdie sessies uitmaak.
Dít was een van die besluite wat die takbestuur op sy jongste vergadering op 1 September 2007 geneem het.
Van die motiverings vir hierdie soort byeenkoms is dat beter wisselwerking tussen lede bewerkstellig word en dat hulle meer toeganklik tot hulpverlening moet wees. Die tak het tans 82 lede. Kollektief het hulle baie genealogiese kennis en data om uit te ruil.
Een van die eerste vrae wat 'n belangstellende gewoonlik vra, is: "Hoe begin 'n mens?" Sodaniges sal hieroor riglyne kry.
Hierdie byeenkomste sal vir die publiek oop wees.
Dagboek solank die eerste byeenkoms van dié aard: Saterdag, 17 November 2007 om 14:00. Meer besonderhede sal mettertyd gegee word.Ander besluite wat die bestuur geneem het, is:
Labels: Taknuus
Die Wes-Gautengtak het op Saterdag, 1 September 2007, ‘n geslaagde genealogiese uitstalling by die NG Kerk, Ontdekkerskruin, Roodepoort se kerkbasaar, gehad.
Voorsitter Lucas Rinken en sy seun, Jan, was vroegdag reeds besig met kabels aanlê en inprop vir elektrisiteit en ‘n internetverbinding asook om uitstalmateriaal gereed kry. John Stephens, die taksekretaris, het later kom hand bysit. Hy het vir 'n uitstalling wat getoon het waaroor die genealogie eintlik gaan, gesorg.‘n Sirkel-kwartierstaat van Generaal Christiaan Rudolph de WET (links onder op die foto) het heelwat aandag getrek, veral as Lucas verduidelik het dat het dat sy ouma se oupa en die generaal se pa broers was. Lucas vertel dat dit hom destyds elf maande geneem om te bewys dat wat sy ouma Martie indertyd vertel het, waar was. Dit is juis waar sy belangstelling in die genealogie begin het.
Margaret Humpreys, die komiteelid gemoeid met sosiale aktiwiteite, het ook by die gehelp vrae beantwoord.
Die tak se webwerf is ook aan besoekers gewys. Opsoeke in e-SAGI het mense verbaas. Verskeie kere het sodaniges hul oupas en oumas herken. Ander persone het soekwerk in van die publikasies gdoen. Belangstelling in die genealogie is gewis gekweek.
Die foto toon Lucas Rinken (sittend). Agter is John Stephens (links) en ds. Attie Botha, leraar van die gemeente.
Labels: Taknuus
The BBC is to launch a Who Do You Think You Are? magazine off the back of the successful genealogy series of the same name.
The new 100-page full-colour magazine will be produced by BBC Magazines Bristol and launches on September 25 for a cost of £4.25. Each issue will include a DVD or CD with clips of the BBC show and archive material. A website to support the magazine goes live later this week.
Genealogy website Ancestry.co.uk - which also sponsored the live show - will reportedly act as the data provider for the BBC website.
Labels: British, English reports/articles
Hendrik de Waal LOUW is gebore op 9 September 1959 in Kenhardt, Noord-Kaap waar hy sy skoolloopbaan begin het. Tydens die 1967-droogte het sy ouers Suidwes-Afrika toe verhuis. Daar was hy vir 'n jaar in Stamprietfontein in die skool. Vanaf 1975 het hy die Martin Oosthuizen Hoërskool, Kakamas bygewoon waar hy matriek geskryf het. Daarna is hy na die Universiteit van die Oranje Vrystaat en toe na die weermag vir twee jaar. Daar het hy as 'n majoor geëindig.Labels: Monthly Meetings
Labels: Afrikaanse berigte/artikels, Grafte