Tuesday 26 January 2010

Waar was jy?

Man, waar was jy!

Twee volle ure van vrae en antwoorde.

Dis mos wat ons lede soek! Enigeen sou hierdie byeenkoms terdeë geniet het! (Lees berig hieronder.)

Dit was ons eerste vergadering van dié aard wat die volle twee uur geduur het. Twee uur van vrae en antwoorde!

Myns insiens was dit absoluut die moeite werd en behoort ons vorentoe meer sulke geleenthede te skep. Ongetwyfeld is dit DIT wat ons lede wil he! Baie dankie Lucas, Dennis, Richard. -- John Stephens, sekretaris.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...