Showing posts with label Boeke. Show all posts
Showing posts with label Boeke. Show all posts

Sunday, 27 April 2008

Joubert-boek

'n Joubert-boek met 'n register deur dr PG (Peet) Joubert sal teen die middel van Mei 2008 beskikbaar wees. Dit beslaan 1131 bladsye. Dit sluit in: 18 bladsye met foto's, sy eie Joubert-navorsing asook kol Hennie Joubert se Joubert-inligting. Bestellings kan by Peet geplaas word. Sy telefoonnommers is: 082/825-7585 of 012/809-0664. Laasgenoemde is 'n lid van Noord-Transvaal-tak, GGSA.

Wednesday, 31 October 2007

Boeke: Anglo-Boere-oorlog

Die volgende boeke oor die Anglo-Boere-oorlog is op die web beskikbaar:

(Klik op die blou vir toegang.)

Van: Hetta Scholtz, Rooihuiskraal via Rootsweb.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...