Saturday 24 October 2009

BESOEKE AAN BEGRAAFPLASE IN JOHANNESBURG-SUID


Deur John Stephens, taksekretaris
Addition by Penny Evans

Die afgelope Saterdag, 17 Oktober 2009, was dit die plan van die tak om sekere begraafplase in die suide van Johannesburg te besoek en data op te skryf. Die weer het egter ‘n stokkie daarvoor gesteek. Ek het 34 mm gemeet. Dit het emmersvol geval.

Lucas, Barbara en Penny was egter net ‘n kortkop voor die reën by die Turffonteinse Konsentrasiekampkerkhof in Mondeor. Terwyl hulle nog die name op die monument beskou het, het die reën hul daar oorval. Lucas kon darem foto’s neem van die steentjies wat in die muur ingebou is.

Hierdie name is nooit op die monument aangebring nie en verskyn dus ook nie op die Genootskap se begraafplaas-CD nie. Daar is onder andere ses Bekker-kinders wat almal in die konsentrasiekamp gesterf het. Vier het in een maand gesterf, naamlik, Mei, een in Julie en nog een in Desember.

Hierdie begraafplaas ag ek as die grootste tragedie wat Johannesburg beleef het. Meer as 700 kinders en vrouens is daar begrawe. Die jongste baba wat daar begrawe is, was net een dag oud.

As gevolg van die reën het tien van ons toe by ons huis byeengekom waar ons oor die verskillende begraafplase gesels het.

Op Eikenhof is ook die familiekerkhof waar Danie Theron, die grootste boerespioen, begrawe is. Hier is egter ‘n sootgelyke probleem. Die begraafplaas word op die CD aangedui, maar sedert dit opgeneem is, het baie nuwe begrafnisse daar plaasgevind. Dieselfde geld ook vir die familiebegraafplaas op Misgund.

Op Elandsfontein is ‘n familiebegraafplaas wat nog pgeneem moet word, asook op Muldersrus en Hartzenbergfontein. Volgende jaar sal ons weer so ‘n poging aanwend.

Op Hartzenbergfontein staan ‘n klein monumentjie ter ere van Willem Jacob Kamffer.

That's dedication

Penny Evans writes: The photos I took were not great as one photo was taken while I stood in the rain (I did not waste time getting back to the car as there was lightening striking in the nearby hills), the other one was of the granite slab and unfortunately the flash reflected off the shiny granite. Lucas tried with his camera as well and had the same problem. Bob kindly offered to see if he could get rid of the shiny flash reflection. This was fairly successful. I am sending the photos to you for your interest.


TURFFONTEIN

150 YEARS
Click on a photo to enlarge.

Despite being rained out, John gave the talk in his lounge. We had refreshments (first time I have had green tomato jam made by Iris, John's wife) and were able to socialize at leisure. John put in a lot of effort by preparing notes about the concentration camp.  This included the surnames of the women and children buried there. Iris made sure we did not go hungry.

Thursday 22 October 2009

THERON-GESLAGREGISTER BEKENDGESTEL

Professor Christo Viljoen,voorsitter van die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika, skryf op SAGenealogie:

Die Theron-geslagregister, opgestel deur (wyle) dr Chris Theron (van Upington) word Saterdag, 24 Oktober 2009, bekend gestel by die Algemene Jaarvergadering (AJV) van die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika. Dit begin 10:30 in die NG Kerksaal, Franschhoek.

Die boeke is persklaar gemaak deur mev Jeanette Theron (eggenote van dr Chris Theron), dr Hannes Theron, 'n afgetrede geoloog van Stellenboschen Andries Nieuwoudt, skoonseun van Jeanette Theron.

Die stel bestaan uit twee boeke en 'n kompakskyf.

  • Volume 1 (371 bladsye) bevat die verhaal van die Therons in Suid-Afrika, is ryklik geïllustreer met foto's (sommige in kleur) en bevat 'n volledige naamindeks van Therons en aangetroudes. 
  • Volume 2 (505 bladsye) bevat die genealogie van die Therons in Suid-Afrika. 
  • 'n Kompakskyf wat die naamindeks van Therons en aangetroudes, die foto' 'n grafiese voorstelling van die eerste 5 geslagte van die Therons bevat, gaan saam met die twee boeke
    Die twee boeke en kompakskyf word as 'n stel teen R350 verkoop. Saterdag word die stel teen 'n spesiale bekendstellingsaanbod eenmalig op Franschhoek met 'n afslag van 20% aangebied, daarna teen 'n afslag van 20% aan lewenslede, en 'n afslag van 10% aan gewone lede van die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika.

    Navrae insake die AJV van die Hugenote-Vereniging kan gerig word aan me Amelia Schwenke, by tel (021) 876-2598 (smiddae).

    Wednesday 14 October 2009

    NEWSLETTER: OCTOBER 2009

    BY BOB SAUNDERS, VICE-CHAIRMAN


    Bob Saunders spends some time every month writing a newsletter. E-mail you comments to Bob by clicking here. Even if it is one sentence. He (and the branch committee) will appreciate it.

    COMMITTEE MEETING, SEPTEMBER 2009

    During September’s meeting, the committee decided to go ahead and hire a post box for the branch, as it was felt that the imposition on former committee members sharing their private mail boxes should have been a temporary arrangement and not a permanent one.

    Our thanks to Richard Ford for having carried this burden for as long as he did. We also spent some of our funds purchasing our own projector, which you will see in use in the near future.

    A decision was made to once again have a mini expo for our final meeting in November. All members please take note of this advance notice and bring some contribution of your own work to swell the exposition. It need not be a “great” work, but certainly any example of what you are currently working on (or have completed) will be most welcome. Please do not be shy especially to show work that is as yet incomplete.

    The committee also took time to thank Penny Evans for her regular contributions to the blog – watch out for her reports of the past meetings if you were unable to attend one. Thanks were also extended to Bob Saunders for the newsletter. Last but by no means least, appreciation was again expressed for the sterling job our blogmaster Japie Bosch continues to perform on our behalf.


    TAKVERGADERING, SEPTEMBER 2009

    Ons was verlede maand deur Simon du Plooy, voorsitter van die Noordwestak, besoek waartydens hy ons vertel het van Robert Jacob GORDON, wie hy as Suid Afrika se eie Davy Crockett beskryf het . Lees gerus die artikel op die blog wat Simon aan ons vir die doeleinde gestuur het. Ons dank aan Simon vir sy tyd en dat hy so ver gery het om ons oor hierdie interesante man te inlig.


    BRANCH MEETING, OCTOBER 2009

    As previously announced, we will NOT be having our normal monthly meeting at the normal venue, but will be assisting the Cemetery Project, by undertaking our own survey of a number of burial sites in the Eikenhof area just south of Johannesburg.

    For those of you interested in this “outing”, we will meet each other at the corner of Columbine avenue and Maluti streets in Mondeor. From there we proceed to the Turfontein Concentration Camp cemetery. If you feel so inclined, do bring a flower/flowers to be left at the memorial. Do not forget to bring a camping chair/stool, water or other thirst quenchers, a hat, sunblock and also a pen.

    John Stephens, who is co-ordinating this outing says that the intention is to listen to a short address about the Greatest Tragedy that occurred South of Johannesburg during the Second Boer War. From there we will proceed to Eikenhof where we will also hear about The Greatest Spy Hero (Danie Theron), and then at Hartzenberfontein hear about the Greatest Sacrifice of the Second Boer War. We will then proceed to record the graves.

    At the conclusion of the day’s events, we are all invited to the home of John and Iris Stephens (who live in the vicinity) for some tea and refreshments and the usual socializing. This is going to be a bumper day, folks, so do try to attend. It is not often at these recording events we are treated to some history at the same time.


    VERSOEKE

    Soos voorheen aangekondig, het e-SAGI die 500 000-naam-mylpaal behaal. Danksy Lucas Rinken en ‘n baie klein span van helpers, word hierdie projek verfyn. Daar verskyn egter nog baie duplikate onder die databasis. ‘n Versoek word gerig om te help met die takprojek. Lucas is tans besig om 35 000 naame te sorter. Vrywilligers word benodig om ‘n familievan aan te neem (dalk jou eie) en deur die name te soek vir moontlike duplikate. Verwittig Lucas, asseblief. Dit sal die proses grootliks aanhelp indien hy hulp kry van ons taklede. Maar dit is nie al manier wat jy ‘n bydrae kan maak tot e-SAGI nie. Die byvoeging van jou familie is noodsaaklik asook die normale onderhoud daarvan elke keer as daar ‘n sterfte of geboorte is. Stel Lucas asseblief in kennis.


    BIRTHDAYS

    September birthdays were as follows:

    20th Myra Bosch, 21st Derek Rubidge, 23rd Johan Lourens and the 30th Celia Baylis.

    Our very best wishes to you all.


    PERSOONLIKE ERVARING

    Ons persoonlike ervaring die maand is een van ons “ouer” lede en ‘ n kenner van 1820 Settlaar geskiedenis – Graham Southey. Hy skryf soos volg:


    REMINISCENCES ON “HIGHS” IN RESEARCHING



    By Graham Southey


    My research began seriously in 1954/55 when computers were in their infancy and PC’s non-existent.

    My method was to correspond with members of the family who referred me to possible sources within the family if they had no answers themselves. Having had to earn a living as a priority cut down time radically, and such sources who relied on memory were also sometimes inaccurate.

    My first good fortune, came in the form of a distant relative living in England and whom I met during a visit he paid to South Africa in 1969 shortly after his 80th birthday. Edward Humphrey’s mother was Elizabeth Southey (1846-1933), the granddaughter of one Samuel Southey (1784-?), brother of the 1820 settler, George Southey (1777-1831). Edward and I kept up a lively correspondence in our common interest – the Southey family.
    In the 1970’s he and an elder brother (a priest) went to Culmstock in Devon, where George and his wife lived before leaving for South Africa and researched the church records. He produced the names, dates of birth and baptism of the entire family.

    From this I discovered that the eldest son of George and Joan Southey died at Culmstock in 1818 before their emigration, and thus did not feature in the South African records. Their youngest son, Cannon, born Feb 1818, died on the voyage out to SA., so George and Joan arrived in South Africa with four sons and two daughters. At least I know that the dates I have of the original settler family are accurate!


    BRANCH LIBRARY

    Now for the usual punt for the library.

    Your committee has decided that we wish to build on the foundation of books already held in our library. We suggest you take a look at what we have and make use of this facility.

    We would further ask that if you see any books that you believe we should have on our shelves, kindly advise any committee member via e-mail or personally advise your librarian Graham Southey of your wish list and we will see what it is we can source.

    There is a movement afoot to purchase some of the more recent publications which are available digitally and far cheaper than the hard copy. Once we have our computer up and running (hopefully by our November meeting), even our technically challenged will be able to access these on the premises with the help of anyone willing to assist.

    VERDERE BYDRAE

    Een van ons lede wat onlangs sy ondervinding met n wonderlike ou dame (weeke voor sy beswyk het) gedeel het skryf soos volg:


    MY GEDAGTES OOR DIE WYSHEID DAT JY NIE WEER MOET NAVORSING DOEN WAAR ‘N ANDER GEDOEN HET NIE.



    Deur Neels COERTSE


    Sowat 18 maande gelede het ek ernstig begin lees oor genealogie en familiegeskiedskrywing.

    Toe ek nou so op die internet rondkrap en lees en met mense praat en ander literatuur deurgaan, kry ek elke dan en wan die stuk wysheid wat internasionaal, nasionaal en plaaslik verkondig word: Kyk eers en vind uit of daar nie al iemand anders is wat reeds jou navorsing gedoen het nie, anders vind jy later uit jy het weer eens die wiel ontwerp.

    Ek weet uit my verlede dat my pa se mense uit Hopetown kontrei kom.

    Met my soeke na die Hopetown-COERTSE’s kom ek toe af op ‘n boekie wat ene Prof P.J. COERTZE geskryf het: Geslagsregister COERTSE COERTSEN COERTZE en COERTZEN; HAUM, 1984.

    Met voorgaande wysheid in gedagte moes ek mos aanvaar het dat dit op datum is tot en met publikasiedatum. Moenie die wiel weer ontwerp nie – so draai dit deur my kop.

    Toe ’n verlangse familielid ‘n afskrif van die boek aan my gegee het, het hy ewe trots en selfvoldaan teruggesit en vertel hy en sy familie verskyn op bladsy 36. Voordat ek hom ontmoet het, het ek inligting gehad dat hy die oudste van vier seuns is. Toe maak ek daar oop en vra hom waar sy jonger twee broers genoteer is? Hy skrik groot en gryp sy boek en kyk en kyk en kyk ... Wraggies. Sy twee jonger broers is nie genoteer nie. En sy vrou se name is foutief.

    Ek ry daar weg en gaan koop ‘n ontbyt by ‘n restaurant. En soek my familie in die boekie. En ek soek en soek en soek. Het my voorgeslag geleef of nie?

    Moenie verder “stress” nie; ek het my voorgeslag gekry.

    Die takkie van die stamboom in daardie boek waaruit ek kom, noteer net 27 nasate tot en met 1984. Ek het op die stadium meer 70 ander mense gevind.

    My ervaring is dat daardie stuk “wysheid” heeltemal te hoog aangeslaan word. Dit inhibeer die navorser met sy navorsings-ideale.

    Dit plaas ons in die kern van akademiese vraagstukke en die problematiek waarmee die histograwe hulle elke dag besig hou: wat is die filosofie rondom die histografie? Wat dryf jou? Wat is jou bronne?

    Moenie hierdie geskrif van my lees as sou ek Prof Coertze wil aantas nie. Geensins.

    Ek dink hy het ook met hierdie vraagstukke geworstel. Die rede waarom ek dit sê is dat sy seun, my verwys het na ‘n baie spesifieke persoon en vertel dat sy pa probleme ervaar het met die noteringsproses: hoeveel moet genoteer word? Wat word genoteer? Hoe word dit genoteer? En dis presies dieselfde probleme waarmee ek worstel.
    Een van my tannies het nou die dag vir my gesê: “Neels, dis te pynlik. Moet ek die gegewens vir jou gee?”

    My benadering is dat jy maar jou eie navorsing moet doen.

    • Baie dankie Neels dat jy die moeite gedoen het om aan ons te skryf en jou mening te gee. Ek persoonlik hoop dat daar ’n debat sal plaasvind onder ons lede as gevolg hiervan, nie noodwendig om ‘n finale besluit oor die kwessie te neem nie, maar wel om menings te hoor.

    • Ons hoor graag van u oor die inhoud hiervan, kommentaar of verdere bydraes en enige versoeke. Skryf gerus aan enige van die komitteelede of direk na my per e-pos.


    Bob Saunders bestee elke maand heelwat tyd aan die skryf van 'n nuusbrief. E-pos jou kommentaar aan Bob deur hier te klik. Selfs al is dit een sin. Hy (en die takkomitee sal dit waardeer.)

    • We look forward to meeting with a difference this month, so do try to make a special effort to attend and assist with the cemetery recording and here some history. See you there on Saturday, 17 October 2009 at the corner of Columbine avenue and Maluti streets in Mondeor at 14h00. And don’t forget your chair, water bottle, sunblock and pen.






    Friday 9 October 2009

    20 Tips for More Efficient Google Searches


    For millions of people (including genealogists) Google is an indispensable search tool that they use every day, in all facets of their lives. From work or school and research Google is the go-to search engine.

    But instead of just typing in a phrase and wading through page after page of results, there are a number of ways to make your searches more efficient.

    Some of these are obvious ones, that you probably know about. But others are lesser-known, and others are known but not often used. Use this guide to learn more about, or be reminded of, some of the best ways to get exactly what you're looking for, and quickly.

    CLICK HERE to view the guide.

    Source: Dumb Little Man.

    Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...